Isaiah 10:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hy sê: Is my vorste nie heeltemal konings nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal sê: “Elkeen van my prinse sal een van die dae ’n koning wees wat oor ’n verowerde land regeer.
Afrikaans 1933/1953
Want hy sê: Is my vorste nie almal saam konings nie?
Afrikaans 1983
Hy vra: “Is al my vorste nie konings nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het immers gesê, ‘Is my bevelvoerders nie almal konings nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning van Assirië sê: “My amptenare is konings van ander volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy spog en sê: “Al my offisiere gaan nog konings word wat oor ’n gebied regeer wat ek verower het.