Isaiah 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En geregtigheid sal die gordel van sy lendene wees, en getrouheid die gordel van sy niere.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal regverdigheid aantrek, en ook waarheid.
Afrikaans 1933/1953
En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees.
Afrikaans 1983
Hy sal regverdig en betroubaar regeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Geregtigheid sal 'n gordel om sy middel wees, en betroubaarheid 'n gordel om sy heupe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal 'n koning wees wat regverdig sal regeer en hy sal eerlik wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal sy mense regverdig behandel en met integriteit optree.