Isaiah 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sal julle met blydskap water skep uit die fonteine van verlossing.
Afrikaans (NLV) 2011
Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!
Afrikaans 1933/1953
En julle sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil.
Afrikaans 1983
Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle sal met vreugde water skep uit die fonteine van verlossing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle sal bly wees en juig wanneer julle water skep uit die Fontein van redding.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soos ’n fontein met vars, helder water ’n dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom.