Isaiah 2:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, aangaande Juda en Jerusalem gesien het.
Afrikaans (NLV) 2011
Hier is nog ’n visioen wat Jesaja seun van Amos gesien het oor Juda en Jerusalem:
Afrikaans 1933/1953
Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem.
Afrikaans 1983
Die openbaring wat Jesaja seun van Amos ontvang het oor Juda en Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord wat aan Jesaja, seun van Amos, geopenbaar is in verband met Juda en Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Jesaja gewys wat sal gebeur met Juda en Jerusalem. Jesaja was die seun van Amos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie is die boodskap wat die Here vir Jesaja, Amos se seun, gegee het oor Juda en Jerusalem.