Isaiah 2:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En op al die hoë berge en op al die heuwels wat verhewe is,
Afrikaans (NLV) 2011
Elke hoë berg en heuwel sal Hy gelyk maak.
Afrikaans 1933/1953
en oor al die hoë berge en oor al die verhewe heuwels;
Afrikaans 1983
teen al die hoë berge en teen al die steil rante;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
teen al die hoë berge en al die verhewe heuwels,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ook teen al die hoë berge en heuwels,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal al die berge en heuwels met die grond gelykmaak.