Isaiah 2:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en op al die skepe van Tarsis en op al die lieflike beelde.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal die groot handelskepe en al die klein bote in die hawe vernietig.
Afrikaans 1933/1953
en oor al die skepe van Tarsis en oor al die kosbare pronkstukke.
Afrikaans 1983
teen al die handelskepe en teen al die vaartuie vol kosbaarhede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
teen al die handelskepe en teen al die imposante bote.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
teen al die mooi skepe wat na die land Tarsis gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal al die groot handelskepe op die oop see en in die hawens vernietig.