Isaiah 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O huis van Jakob, kom en laat ons wandel in die lig van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Kom, mense van Israel, laat ons lewe in die lig wat van die Here af kom!
Afrikaans 1933/1953
Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van die HERE!
Afrikaans 1983
Kom, volk van Jakob, laat ons lewe in die lig wat van die Here af kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Huis van Jakob, kom, laat ons leef in die lig van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kom, nageslag van Jakob, kom ons lewe soos die Here vir ons sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom, afstammelinge van Jakob, kom ons leef soos die Here van ons verwag om te leef.