Isaiah 21:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die oorblyfsel van die getal boogskutters, die helde van die kinders van Kedar, sal verminder word, want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Net ’n paar van sy dapperste soldate sal oorleef. Ek, die Here, die God van Israel het so gesê!”
Afrikaans 1933/1953
En wat oorbly van die getal boë van die Kedareense helde, sal min wees; want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek.
Afrikaans 1983
Selfs van sy dapper soldate wat met pyl en boog veg, sal maar min oorbly! Die Here die God van Israel het dit gesê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat oorbly van die helde van Kedar se boë, sal min in getal wees.” Ja, die Here, die God van Israel, het gespreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Min soldate van Kedar sal nog lewe.” Ja, die Here, die God van Israel, het dit gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selfs van sy dapper soldate wat sulke goeie boogskutters is, sal daar min oorbly.” Ek het gepraat, sê die Here, die God van Israel.