Isaiah 24:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vrees en die kuil en die strik is oor jou, o bewoner van die aarde!
Afrikaans (NLV) 2011
Angs, vangnette en valstrikke wag oral vir julle, bewoners van die aarde.
Afrikaans 1933/1953
Die skrik en die kuil en die strik oor jou, o bewoner van die aarde!
Afrikaans 1983
Angs, vanggate en strikke wag vir die inwoners van die land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verskrikking, 'n vanggat, 'n vangnet wag op julle, bewoners van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle wat op die aarde woon, julle sal baie bang word, julle sal in vang-gate val en hulle sal julle met vangnette vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Luister na my, daar wag angs en slaggate en strikke vir die mense van die aarde.

Recommended Reading