Isaiah 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
HERE, U sal vrede vir ons bepaal, want U het ook al ons werke in ons gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011
“Here, U sal ons vrede gee. Alles wat ons bereik het, het U vir ons gedoen.
Afrikaans 1933/1953
HERE, U sal vir ons vrede beskik, want U het ook al ons werk vir ons volbring.
Afrikaans 1983
U regeer in vrede oor ons, Here, U doen alles vir ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, U beskik vir ons vrede; ja, ook alles wat ons vermag het, het U vir ons bewerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U sal oor ons regeer en vir ons vrede gee, want dit is U wat alles gedoen het wat ons gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons is ryk, Here, maar alles wat ons bereik het, is as gevolg van wat U vir ons gedoen het.