Isaiah 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE onse God, ander HERE naas U het oor ons geheers; maar deur U alleen sal ons u Naam noem.
Afrikaans (NLV) 2011
Here ons God, ander het oor ons regeer, maar ons aanbid U alleen.
Afrikaans 1933/1953
HERE, onse God, ander here buiten U het oor ons geheers, maar deur U alleen prys ons u Naam.
Afrikaans 1983
Behalwe U, Here ons God, het ander konings oor ons geregeer, maar ons wil net ú Naam onthou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, ons God, ander here as U het oor ons regeer. Alleen deur u toedoen bely ons u Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ons God, ander konings het oor ons regeer, maar ons wil net ú Naam onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here ons God, ons het al konings gehad wat oor ons regeer het, maar vir U, Here, aanbid ons.