Isaiah 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die verwisselbare klere, en die mantels en die wimples en die brosspelde,
Afrikaans (NLV) 2011
partytjieklere, mantels, tjalies en handsakkies,
Afrikaans 1933/1953
die feesklere en die manteltjies en die tjalies en die handsakkies;
Afrikaans 1983
feesklere, mantels en tjalies, handsakkies
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die feesklere, mantels, skouermantels en handsakkies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die mooi rokke, die doeke om hulle skouers, die handsakkies,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
deftige partytjierokke, mantels en serpe, handsakkies