Isaiah 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die glase en die fyn linne en die kappies en die sluiers.
Afrikaans (NLV) 2011
spieëltjies, fyn linneklere, kopdoekies en tjalies.
Afrikaans 1933/1953
die handspieëltjies en die hemde en die tulbande en die wye mantels.
Afrikaans 1983
en spieëltjies, spogrokkies, kopdoekies en skouermanteltjies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die deurskynende klere, linnehemde, •tulbande en sjaals.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die spieëls, die lang rokke, die kopdoeke en die kort jassies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en spieëltjies, fyn sakdoekies, kopdoekies en skouermanteltjies.