Isaiah 3:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U manne sal deur die swaard val, en u helde in die oorlog.
Afrikaans (NLV) 2011
Die manne van die stad sal in die oorlog doodgemaak word, en die soldate in die geveg.
Afrikaans 1933/1953
Jou manne, o Sion, sal deur die swaard val en jou helde in die oorlog.
Afrikaans 1983
Jerusalem, jou manne sal deur die swaard val en jou jongmanne in die oorlog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jou manne, Sion – deur die swaard sal hulle val, jou sterk manne in die oorlog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mans van Jerusalem, die soldate, sal in die oorlog sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al Jerusalem se mans sal in die oorlog omkom; selfs hulle dapperste soldate sal nie ontsnap nie.