Isaiah 33:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die geraas van die rumoer het die volk gevlug; by die opheffing van Uself is die nasies verstrooi.
Afrikaans (NLV) 2011
Die vyand vlug wanneer hulle u stem hoor. Wanneer U opstaan, vlug die volke.
Afrikaans 1933/1953
Vir die dawergeluid vlug die volke; vanweë u verheffing word die nasies verstrooi.
Afrikaans 1983
Wanneer U u stem laat hoor, vlug volke, wanneer U te voorskyn kom, spat nasies uitmekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die geluid van 'n gedreun vlug volke; vanweë u verhewenheid word nasies verstrooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer U praat en die volke hoor u stem, dan vlug hulle. Wanneer U opstaan en nader kom, dan vlug die volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Slegs die klank van u stem is genoeg om die vyand uitmekaar te laat spat en te laat vlug.