Isaiah 39:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Jesaja vir Hiskia: Hoor die woord van die HERE van die leërskare!
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Jesaja vir Hiskia gesê: “Luister na hierdie boodskap van die Here, die Almagtige:
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Jesaja vir Hisk¡a: Hoor die woord van die HERE van die leërskare:
Afrikaans 1983
Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Luister wat sê die Here die Almagtige:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Hoor die woord van die Here, Heerser oor alle magte,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesaja het vir Hiskia gesê: “Jy moet luister na wat die Here sê, die Here wat oor alles regeer:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nou luister,” sê Jesaja toe vir hom, “hoor ’n bietjie wat die Here hieroor te sê het: