Isaiah 41:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle het elkeen sy naaste gehelp; en elkeen sê vir sy broer: Hou goeie moed.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle praat mekaar moed in en sê: “Wees sterk!”
Afrikaans 1933/1953
Die een het die ander gehelp en aan sy metgesel gesê: Wees sterk!
Afrikaans 1983
hulle help mekaar en praat mekaar moed in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hulle help mekaar. Die een sê vir die ander, ‘Hou moed!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle help mekaar en sê vir mekaar: ‘Ons moet sterk wees.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle praat mekaar moed in. Hulle sê vir mekaar: “Ons moet nou sterk wees.”