Isaiah 47:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat ons Verlosser aanbetref, HERE van die leërskare is sy Naam, die Heilige van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons Verlosser — die Here, die Almagtige, is sy Naam — is die Heilige van Israel.
Afrikaans 1933/1953
Ons Verlosser -- sy Naam is HERE van die leërskare, die Heilige van Israel.
Afrikaans 1983
Ons Verlosser is die Heilige van Israel, sy Naam is die Here die Almagtige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons losser, die Here, Heerser oor alle magte is sy Naam, die Heilige van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is die Here wat ons vrymaak. Sy Naam is die Here wat oor alles regeer, Hy is die Heilige God van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die God wat ons bevry se Naam is die Here van die gevegsmagte. Hy is die hoë God van Israel.