Isaiah 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het die HERE weer met Agas gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Nie lank hierna nie het die Here my met hierdie boodskap na koning Agas gestuur:
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het verder met Agas gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Verder het die Here gesê: Jy moet ook nog vir Agas sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het weer met Agas gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het weer vir koning Agas 'n boodskap gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nie lank hierna nie het die Here weer vir Agas ’n boodskap gestuur: