Isaiah 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Omdat Aram, Efraim en die seun van Remalja, slegte raad teen jou gehou het en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Ja, die konings van Aram en Israel is op pad om jou aan te val. Hulle sê:
Afrikaans 1933/1953
omdat Aram onheil teen jou besluit het, Efraim en die seun van Rem lia, deur te sê:
Afrikaans 1983
Die Arameërs en die Efraimiete onder leiding van die seun van Remalja beplan jou ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
omdat Aram teen jou kwaad beplan het, ook Efraim en die seun van Remalja, met die woorde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Resin en koning Peka het planne gemaak om slegte dinge te doen aan jou. Hulle het vir mekaar gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Natuurlik is hulle besig om ’n komplot teen jou te smee.