James 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie dwaal nie, my geliefde broers.
Afrikaans (NLV) 2011
Moet dus nie mislei word nie, my geliefde broers en susters.
Afrikaans 1933/1953
Moenie dwaal nie, my geliefde broeders.
Afrikaans 1983
Moenie julleself mislei nie, my liewe broers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie mislei word nie, my geliefde broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My vriende, ek is baie lief vir julle, julle moenie dom wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Liewe broers en susters, moenie toelaat dat mense julle allerhande stories hieroor vertel nie. God het niks slegs in Hom nie. Hy is ook nie die een dag in ’n goeie bui en die volgende dag in ’n slegte bui nie. Hy bly altyd dieselfde. Hy het alles gemaak, ook die sterre in die hemel.