James 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar wees daders van die woord en nie alleen hoorders nie, deur julleself te mislei.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself.
Afrikaans 1933/1953
En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.
Afrikaans 1983
Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wees doeners van die woord, en nie slegs hoorders wat julleself mislei nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet doen wat God vir julle sê. As julle luister na sy boodskap, maar julle doen nie wat Hy sê nie, dan bedrieg julle julleself.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Doen wat God vir jou sê. Daar wag ’n groot verrassing op jou as jy maar net daarna sit en luister en niks daaraan doen nie. Jy dink dalk jy is mooi godsdienstig, maar eintlik is jy besig om jouself lelik te kul.