James 1:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle weet dit, dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard.
Afrikaans 1933/1953
omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Afrikaans 1983
want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word, dit volharding meebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die slegte dinge wat met julle gebeur, toets of julle werklik die Here vertrou. As dit met julle sleg gaan, leer julle juis om nader aan die Here te leef.