James 1:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want laat daardie man nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.
Afrikaans (NLV) 2011
So iemand kan mos nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.
Afrikaans 1933/1953
Want die mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie --
Afrikaans 1983
[7-8] So 'n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want so 'n mens moenie dink dat hy enigiets van die Here sal ontvang nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Iemand wat twyfel, moenie dink dat die Here vir hom iets sal gee nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[7-8] Dit is ’n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Dié voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit?