James 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Dubbelsinnige man is onbestendig in al sy weë.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy is iemand wat nie tot ’n besluit kan kom nie; op so iemand kan jy nie peil trek nie.
Afrikaans 1933/1953
so 'n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy is 'n dubbelhartige mens, onstandvastig in alles wat hy doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
so 'n mens weet nie wat hy moet besluit nie, hy weet nooit wat hy moet doen nie, hy is nie seker nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***