James 2:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As 'n broer of suster naak is en gebrek aan daaglikse voedsel,
Afrikaans (NLV) 2011
Sê nou jy sien ’n Christenbroer of -suster wat kos en klere nodig het,
Afrikaans 1933/1953
As daar nou 'n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het,
Afrikaans 1983
Sê nou daar is 'n broer of 'n suster wat nie klere het nie en dag vir dag honger ly,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As 'n broer of 'n suster sonder klere en daaglikse kos is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Ander gelowige het miskien nie klere nie en hy het nie elke dag genoeg kos om te eet nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sê nou daar is in die gemeente ’n mede-Christen, man of vrou, wat nie klere het om aan te trek of kos het om te eet nie.