James 2:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar sal jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder werke dood is?
Afrikaans (NLV) 2011
Jou dwaas! Soek jy ’n bewys dat geloof sonder dade dood is?
Afrikaans 1933/1953
Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is?
Afrikaans 1983
Jou dwaas, wil jy 'n bewys hê dat geloof sonder dade nutteloos is?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wil jy weet, o nietige mens, dat geloof sonder dade nutteloos is?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dwase mens, almal weet dat dit niks help om te sê jy glo in God as jy nie doen wat Hy sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ai, hoe onnosel is die persoon wat nie wil besef dat geloof in God sonder dat daar ook vir Hom geleef word, nutteloos is nie.