James 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Uit dieselfde mond kom seën en vloek. My broers, hierdie dinge behoort nie so te wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit beteken dat lof en vloek uit dieselfde mond kom. Dit kan tog nie so wees nie, my broers en susters!
Afrikaans 1933/1953
Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie.
Afrikaans 1983
Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers, so moet dit nie wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broers, behoort nie so te wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons prys die Here en ons vervloek mense met dieselfde mond. My vriende, dit moenie so wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dink net, uit dieselfde mond, met dieselfde tong, kom daar die een oomblik mooi woorde en die volgende oomblik ’n gevloek. My liewe vriende, dit behoort tog nie so te wees nie.