James 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Stuur 'n fontein op dieselfde plek soet en bitter water?
Afrikaans (NLV) 2011
Kan ’n fontein uit dieselfde oog soet en bitter water laat opborrel?
Afrikaans 1933/1953
'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en bitter water opborrel nie?
Afrikaans 1983
'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en brak water opborrel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars én bitter water uitborrel nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle weet dat daar nie uit dieselfde fontein soet water én bitter water kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Het jy al ’n kraan oopgedraai waar daar terselfdertyd vuil en skoon water uitloop?