Jeremiah 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Jeremia, wat sien jy? En ek het gesê: Ek sien 'n stok van 'n amandelboom.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het vir my gesê: “Wat sien jy, Jeremia?” Ek het geantwoord: “Ek sien ’n amandeltakkie.”
Afrikaans 1933/1953
Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek antwoord: Ek sien 'n amandeltak.
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot my gekom: Wat sien jy, Jeremia? Ek het geantwoord: “Ek sien 'n amandeltak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het tot my gekom: “Wat sien jy, Jeremia?” Ek het geantwoord: “Ek sien die tak van 'n amandelboom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir my gevra: “Jeremia, wat sien jy?” en ek het gesê: “Ek sien 'n tak van 'n wakkerboom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir my gesê: “Wat sien jy, Jeremia?” Ek het geantwoord: “Ek sien ’n amandeltakkie.”