Jeremiah 1:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot my gekom en gesê: Wat sien jy? En ek het gesê: Ek sien 'n kookpot; en sy gesig is na die noorde.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het weer met my gepraat en gevra wat ek sien. Ek het Hom geantwoord: “Ek sien ’n kokende pot wat uit die noorde oorval hiernatoe.”
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot my gekom en gesê: Wat sien jy? En ek antwoord: Ek sien 'n kokende pot wat van die noorde af kyk.
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het 'n tweede keer tot my gekom: Wat sien jy? Ek het geantwoord: “Ek sien 'n kokende pot in die noorde en dit kantel oor hiernatoe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het 'n tweede keer tot my gekom: “Wat sien jy?” En ek het geantwoord: “Ek sien 'n stomende pot – sy inhoud kook van die noordekant af oor. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het 'n tweede maal met my gepraat en gevra: “Wat sien jy?” en ek het gesê: “Ek sien in die noorde 'n pot wat kook, dit kook oor hiernatoe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe weer met my gepraat en gevra wat ek sien. Ek het Hom geantwoord: “Ek sien ’n pot in die noorde wat staan en kook en dit lyk of die pot na ons kant toe wil omval.”