Jeremiah 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir my: Uit die noorde sal 'n onheil uitbreek oor al die inwoners van die land.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê die Here vir my: “Uit die noorde sal dodelike gevaar kom oor almal wat in Juda woon.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die HERE vir my: Van die noorde af sal die onheil losbreek oor al die inwoners van die land.
Afrikaans 1983
Toe sê die Here vir my: Van die noorde af gaan Ek 'n ramp stuur oor almal wat in hierdie land woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die Here vir my: “Uit die noorde sal die onheil losbreek oor al die inwoners van die land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die Here vir my: “Ek sal uit die noorde iets laat gebeur. Dit sal almal laat swaarkry wat in hierdie land woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê die Here: “Jy het reg gesien. Vanuit die noorde sal ’n doodse gevaar oorspoel oor al die mense wat in Juda bly.