Jeremiah 10:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor die woord wat die HERE tot julle spreek, o huis van Israel!
Afrikaans (NLV) 2011
Luister na wat die Here vir julle sê, Israel!
Afrikaans 1933/1953
Hoor die woord wat die HERE oor julle gespreek het, o huis van Israel!
Afrikaans 1983
Luister wat die Here vir julle sê, Israeliete!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoor die woorde wat die Here oor julle uitgespreek het, huis van Israel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense van Israel, julle moet hoor wat sê die Here vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Israel, luister na wat die Here vir julle te sê het.