Jeremiah 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die Here weer vir my ’n boodskap gegee:
Afrikaans 1933/1953
Toe het die woord van die HERE vir die tweede keer tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here kom toe weer tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het 'n tweede keer tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die Here vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het die Here weer met my gepraat en gesê: