Jeremiah 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, hulle sê vir my: Waar is die woord van die HERE? laat dit nou kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mense vra my: “Waar is die kamtige boodskap van die Here? Laat dit nou bietjie waar word!”
Afrikaans 1933/1953
Daar sê hulle vir my: Waar is die woord van die HERE? Laat dit tog kom!
Afrikaans 1983
Die mense vra vir my: “Waar is die woord van die Here? Laat dit tog kom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, hulle vra telkens vir my: “Waar bly die woord van die Here? Dit moet tog gebeur!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U hoor wat die mense sê. Hulle vra vir my: “As die Here jou gestuur het om te praat, wanneer sal die dinge gebeur wat jy sê?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense vra my: ‘Wat het geword van die danige boodskap wat jy by die Here gekry het? Laat dit nou gebeur!’