Jeremiah 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het en gesê het:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het weer vir Jeremia ’n boodskap gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot Jeremia gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek, Jeremia, het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap gegee. Hy het gesê: