Jeremiah 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vir my ’n boodskap gegee.
Afrikaans 1933/1953
Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Toe kom die woord van die Here tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het toe vir my gesê: “Jy moet vir die mense sê die Here sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir my ’n boodskap gegee wat met die klei te doen gehad het. Hy het gevra: