Jeremiah 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook die kinders van Nof en Tahapanes het die kroon van jou hoof gebreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mense uit Egipte, Memfis en Tagpanges het Israel se mag verbreek en hulle verneder.
Afrikaans 1933/1953
Ook skeer die kinders van Nof en T gpanhes jou die hoofskedel kaal.
Afrikaans 1983
Die manne van Memfis en Tagpanges sal jou kop inmekaarslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ook die mense van Nof en Tagpanhes sal jou skedel verpletter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense van Juda, die soldate uit die stede Nof en Tagpanges in Egipte sal ook alles wegvat uit julle land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Egiptenaars uit Memfis en Tagpanges het Israel se mag gebreek en hulle verneder.