Jeremiah 2:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom sal julle met my pleit? julle het almal teen My oortree, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
“Hoekom kla julle My aan? Dit is julle wat teen My in opstand kom,” sê die Here!
Afrikaans 1933/1953
Waarom twis julle met My? Julle almal het teen My oortree, spreek die HERE.
Afrikaans 1983
Waarom twis julle met My? Julle het almal teen My in opstand gekom, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom kla julle Mý aan? Julle het almal teen My oortree,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom sê julle dit is my skuld dat dit sleg gaan met julle? Dit is julle almal wat opstandig was teen My.” Dit het die Here gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Waarom maak julle of dit Ek is wat verkeerd gedoen het? Julle is die mense wat teen My in opstand gekom het,” sê die Here.