Jeremiah 2:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor die woord van die HERE, o huis van Jakob, en al die geslagte van die huis van Israel!
Afrikaans (NLV) 2011
Luister na die boodskap van die Here, huis van Jakob, luister, al die families van Israel!
Afrikaans 1933/1953
Hoor die woord van die HERE, huis van Jakob, en alle geslagte van die huis van Israel!
Afrikaans 1983
Hoor die woord van die Here, mense van Jakob, al julle stamme van Israel!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoor die woord van die Here, huis van Jakob, en al die familiegroepe van die huis van Israel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nageslag van Jakob, al die families van Israel, julle moet luister na wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Luister na wat die Here sê, mense van Israel! Al die families van Israel, julle ook!