Jeremiah 2:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sal Ek nog met julle spreek, spreek die HERE, en met julle kindskinders sal Ek die stryd voer.
Afrikaans (NLV) 2011
Om dié rede,” sê die Here, “maak Ek ’n saak teen julle. Ek sal ook julle kinders en hulle kinders in die toekoms aankla.
Afrikaans 1933/1953
Daarom sal Ek nog met julle twis, spreek die HERE; en met julle kindskinders sal Ek twis.
Afrikaans 1983
Daarom kla Ek jou weer aan, sê die Here, en ook jou nakomelinge kla Ek aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom kla Ek julle steeds aan,” is die uitspraak van die Here, “en ook julle kleinkinders sal Ek aankla.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom beskuldig Ek julle weer, julle en julle nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Om dié rede,” sê die Here, “maak Ek ’n saak teen julle. Maar dit hou nie hier op nie, Ek kla ook julle kinders en hulle kinders aan oor die verkeerde dinge wat gedoen is.