Jeremiah 22:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sê die HERE; Gaan af na die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het gesê: “Gaan na die paleis en dra hierdie boodskap oor aan die koning van Juda. Sê vir hom:
Afrikaans 1933/1953
So sê die HERE: Gaan af in die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord
Afrikaans 1983
So het die Here gesê: Gaan na die paleis van die koning van Juda toe en dra hierdie boodskap daar oor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So sê die Here: “Gaan af na die koning van Juda se paleis; kondig hierdie woord daar aan
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het gesê: “Jeremia, jy moet gaan na die paleis van die koning van Juda en jy moet sê wat Ek vir jou sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir my gesê: “Gaan na die paleis en praat self met die koning van Juda. Sê vir hom: