Jeremiah 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Weer het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vir my hierdie boodskap gegee:
Afrikaans 1933/1953
Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hoor ek die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir my hierdie boodskap gegee: