Jeremiah 25:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare; Julle sal beslis drink.
Afrikaans (NLV) 2011
As hulle weier om die beker te drink, sê vir hulle: ‘Die Here, die Almagtige, sê julle het nie ’n keuse nie, drink!
Afrikaans 1933/1953
En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare: Drink s l julle!
Afrikaans 1983
Wanneer hulle weier om die beker uit jou hand te vat om te drink, moet jy vir hulle sê: So sê die Here die Almagtige: Drink sal julle drink!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar as hulle weier om die beker uit jou hand te neem en te drink, moet jy vir hulle sê, ‘So sê die Here, Heerser oor alle magte: “Julle móét drink!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En as hulle nie van jou die beker wil neem en wil drink nie, dan moet jy vir hulle sê: Die Here wat oor alles regeer, sê: Julle sal móét drink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En as hulle vasskop en nie uit die beker wil drink nie, sê vir hulle: ‘Die Here sê, julle het nie ’n keuse nie, drink!’