Jeremiah 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die profeet Hanánja die juk van die profeet Jeremia se nek afgehaal en dit verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Gananja het na Jeremia toe gegaan, die juk van sy nek afgehaal en dit gebreek.
Afrikaans 1933/1953
Daarop het die profeet Han nja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgeneem en dit verbreek.
Afrikaans 1983
Toe vat die profeet Gananja die juk van die profeet Jeremia se nek af en breek dit stukkend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die profeet Gananja het toe die skeie van die profeet Jeremia se nek afgehaal en dit gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe haal die profeet Gananja die juk van die profeet Jeremia se nek af en hy breek dit,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gananja het na Jeremia toe gegaan en die juk van sy nek afgehaal en dit gebreek.