Jeremiah 29:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So moet jy ook met Semája, die Nehelamiet, spreek en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Dra die volgende boodskap oor aan Semaja van Negelam.
Afrikaans 1933/1953
En aan Sem ja, die Nehelamiet, moet jy d¡t sê:
Afrikaans 1983
Vir Semaja die Negelamiet moet jy sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Vir Semaja, uit Negelam, moet jy sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Jeremia gesê: “Jy moet ook praat met Semaja van die stad Negelam. Jy moet vir hom sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het ook ’n boodskap vir Semaja gehad. Hy was van Negelam afkomstig.