Jeremiah 30:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het en gesê het:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het nog ’n boodskap vir Jeremia gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het.
Afrikaans 1983
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het gehoor die Here praat met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het nog ’n boodskap vir Jeremia gegee.

Recommended Reading