Jeremiah 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want so sê die HERE: Ons het 'n stem van bewing gehoor, van vrees en nie van vrede nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Ek hoor hoe my volk uitroep van angs! Daar is vrees en nie rustigheid nie.
Afrikaans 1933/1953
Want so sê die HERE: Ons het 'n stem van verskrikking gehoor; daar is vrees en geen vrede nie!
Afrikaans 1983
So sê die Here: Ek hoor angskrete; daar is vrees, nie vrede nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ So sê die Here, ‘Ons het 'n angskreet gehoor, daar is vrees, en geen vrede nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, dit het die Here gesê. “Die mense van Israel en Juda sê: ‘Ons het iets gehoor wat ons groot laat skrik het, ons is bang, daar is nie vrede nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sê: “Ek het die angstige uitroepe van my mense gehoor. Daar is vrees en geen kalmte nie.