Jeremiah 32:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het Barug voor hulle bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het toe voor almal vir Baruk gesê:
Afrikaans 1933/1953
en ek het aan Barug voor hulle oë bevel gegee en gesê:
Afrikaans 1983
“In hulle teenwoordigheid het ek vir Baruk beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het Barug in hulle teenwoordigheid opdrag gegee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het gehoor dat ek vir Baruk gesê het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het toe voor almal vir Baruk gesê: