Jeremiah 33:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want so sê die HERE: Dawid sal nooit 'n man ontbreek om op die troon van die huis van Israel te sit nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Daar sal altyd iemand op die troon van die huis van Israel sit as koning oor Israel.
Afrikaans 1933/1953
Want so sê die HERE: Daar sal vir Dawid nie 'n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie;
Afrikaans 1983
So sê die Here: Iemand uit die huis van Dawid sal altyd op die troon van Israel sit,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ja, so sê die Here, ‘Daar sal nie vir Dawid 'n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, die Here sê: “Daar sal altyd iemand van die nageslag van Dawid wees wat op die troon van die volk Israel sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê: “Daar sal altyd iemand uit die nageslag van Dawid koning wees oor Israel.